Tuisblad
Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word.
|
|
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
Voorbladartikel
Die Terracottaleër (vereenvoudigde Chinees: 兵馬俑, tradisionele Chinees: 兵马俑, "Soldaat-en-perd-begrafnisbeelde") is ’n versameling beelde van terracotta wat die leër van Qin Shi Huang, die eerste keiser van China, uitbeeld. Dit is ’n vorm van begrafniskuns wat in 210 tot 209 v.C. saam met die keiser begrawe is om hom in die hiernamaals te beskerm. Die figure is in 1974 deur plaaslike boere in Xi'an, in die provinsie Shaanxi, ontdek. Hulle wissel in hoogte volgens hul rol – die hoogstes is die generaals. Die figure sluit soldate, strydwaens en perde in. Volgens ramings in 2007 bevat die drie putte met die Terracottaleër meer as 8 000 soldate, 130 strydwaens en 670 perde. Die meeste is nog in die Qin Shi Huang-mausoleum begrawe. Ander, niemilitêre beelde is in ander putte ontdek; dit sluit hofamptenare, akrobate, atlete en musikante in.
In die nuus
Het u geweet...
... dat Pretoriabrug 'n hefbrug in Ottawa, Kanada is? Dit is vernoem na Pretoriastraat wat in 1902 van Janestraat hernoem is om die Britse oorwinning in die Anglo-Boereoorlog te vier. ... dat daar niks "suur" aan suurstof is nie? Die woord het ontstaan toe mense vroeër geglo het dat alle sure suurstof bevat. ... dat Suid-Afrika Finland in 1939 bygestaan het in die Winteroorlog? Verskeie lande het Finland bygestaan en Suid-Afrika het 29 Gloster Gauntlet-vliegtuie geskenk.... dat daar geraam word dat meer as die helfte van alle fotosintese wat op aarde plaasvind nie vanaf plante afkomstig is nie, maar vanaf bakterieë en alge? ... dat die heel eerste artikel wat op die Afrikaanse Wikipedia geskep is, Hindoeïsme was? Dit was op 17 November 2001.
Vandag in die geskiedenis
25 Desember: Kersfees (Westelike Christendom; Gregoriaanse kalender); Quaid-e-Azam-dag in Pakistan.
Voorbladbeeld
Weerlig oor die Palácio da Alvorada in Brasília. Ná die terreuraanvalle van die Islamitiese Staat op verskillende stede in Frankryk betuig Brasilië sy simpatie deur die kleure van die Franse vlag op die Palácio da Alvorada te vertoon.
|
Vind artikels
| |
Geografie - Geologie Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
Wikipedia in ander tale
| ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية • مصرى • Cebuano • Deutsch • English • Español • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Українська • Tiếng Việt • Winaray • 中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels فارسی | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels Нохчийн • Català • Čeština • Suomi • Magyar • Bahasa Indonesia • 한국어 • Norsk (bokmål) • Română • Srpskohrvatski / српскохрватски • Српски / srpski • Türkçe • Татарча / tatarça • Bân-lâm-gú | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Беларуская • Български • Cymraeg • Dansk • Ελληνικά • Esperanto • Eesti • Euskara • עברית • Հայերեն • Қазақша • Baso Minangkabau • Bahasa Melayu • Simple English • Slovenčina • Oʻzbekcha | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans • Asturianu • Azərbaycanca • تۆرکجه • বাংলা • Bosanski • Galego • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Latina • Lietuvių • Latviešu • Malagasy • Македонски • मराठी • မြန်မာဘာသာ • Norsk (nynorsk) • Occitan • Slovenščina • Shqip • தமிழ் • Тоҷикӣ • ไทย • اردو • 粵語 | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels Башҡорт • Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • کوردی • чӑвашла • Frysk • Gaeilge • Kreyòl ayisyen • Íslenska • Basa Jawa • Kurdî / كوردی • Кыргызча • Lëtzebuergesch • Ladin • lombard • മലയാളം • Plattdüütsch • नेपाल भाषा • ਪੰਜਾਬੀ • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Basa Sunda • Kiswahili • Ślůnski • తెలుగు • Tagalog • Vèneto | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia
| ||
Susterprojekte
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris.
|