Content-Length: 120537 | pFad | https://af.wikipedia.org/wiki/1392

1392 - Wikipedia Gaan na inhoud

1392

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
1392
| 13de eeu | 14de eeu | 15de eeu |

◄ ◄ | | 1387 | 1388 | 1389 | 1390 | 1391 | ◄ 1392 ► | 1393 | 1394 | 1395 | 1396 | 1397 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1392
Kalenders
Gregoriaanse kalender 1392
MCCCXCII
Ab urbe condita 2145
Armeense kalender 841

ԹՎ ՊԽԱ

Chinese kalender 4088 – 4089

戊未 – 己申

Ethiopiese kalender 1384 –1385
Hebreeuse kalender 5152 – 5153
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1447 – 1448
- Shaka Samvat 1314 – 1315
Irannese kalender 770 –771
Islamitiese kalender 794 –794


Die jaar 1392 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 92ste jaar van die 14de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure

[wysig | wysig bron]
  • Die Franse koning Karel VI word kranksinnig.
  • Koning Kongyang, die laaste Wang-koning word op Yi Sŏnggye's bevel doodgewurg.[1]
  • Taejo van Joseon gryp die mag in Korea en stig die Joseondinastie[2]

Geboortes

[wysig | wysig bron]

Sterftes

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Wang, Sixiang (2023). "CHAPTER SIX Representing Korea". Boundless Winds of Empire: Rhetoric and Ritual in Early Chosŏn Diplomacy with Ming China. New York Chichester, West Sussex: Columbia University Press. pp. 152–171. doi:10.7312/wang20546-013.{{cite book}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
  2. Cha, Victor and Pacheco Pardo, Ramon (2023). "Introduction". Korea: A New History of South and North. New Haven: Yale University Press. pp. xiii–xx. doi:10.12987/9780300271287-004.{{cite book}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)








ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: https://af.wikipedia.org/wiki/1392

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy