2030
Voorkoms
2030 |
◄ | 20ste eeu | ◄21ste eeu► | 22ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 2025 | 2026 | 2027 | 2028 | 2029 | ◄ 2030 ► | 2031 | 2032 | 2033 | 2034 | 2035 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:2030 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 2030 sal 'n gewone jaar wees wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag sal begin. Dis sal die 30ste jaar van die 21ste eeu n.C. wees. Dit sal ook die eerste jaar van die dekade 2030's wees. Soos ander gewone jare sal die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae hê.
Die Verenigde Nasies verwag dat die wêreldbevolking die jaar ongeveer 8,11 miljard mense sal bereik.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 8 Februarie – Die 26ste Olimpiese Winterspele begin in die Franse Alpe en Nice.
- 20 Februarie – Afsluitingseremonie van die Olimpiese Winterspele 2030.
- 8–19 Maart – Die 15de Paralimpiese Winterspele sal in die Franse Alpe en Nice gehou word.
- 30 Mei – Hemelvaartsdag.
- Junie – Die 12de T20I-wêreldbeker word in Engeland, Ierland en Skotland aangebied.
- 13 Junie–21 Julie – Die 24ste Sokker-Wêreldkampioenskap word in Argentinië, Marokko, Paraguay, Portugal, Spanje en Uruguay aangebied, presies eenhonderd jaar na die eerste toernooi in 1930.
- 15 Augustus – Mariahemelvaart.
- 25 November – Totale sonsverduistering tussen Namibië en Australië.
- Die outeursreg op die liedjie Happy birthday to you, wat tans aan die Warner-musiek behoort, sal verstryk.