Content-Length: 130010 | pFad | https://af.wikipedia.org/wiki/Apuli%C3%AB

Apulië - Wikipedia Gaan na inhoud

Apulië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Apulië
Puglia
Apulië se wapen Apulië se vlag
Algemene gegewens
Land: Vlag van Italië Italië
Hoofstad: Bari
Administratiewe verdeling: 5 provinsies en 1 metropolitaanse stad
Oppervlakte: 19 358 vk km
Bevolking: 4 066 656 (2017)
Bevolkingsdigtheid: 210 inwoners per vk km
Webwerf: www.regione.puglia.it
President: Michele Emiliano (PD)
Kaart
Die ligging van Apulië in Italië

Apulië (Italiaans: Puglia; uitgespreek [ˈpuʎʎa]) is 'n streek in Suid-Italië wat in vyf provinsies en een metropolitaanse stad, Bari, opgedeel word. Apulië grens in die weste aan Kampanië, in die noorde aan Molise, in die ooste aan die Adriatiese See, in die suide aan die Golf van Tarente en in die suidweste aan Basilicata. Die streek beslaan 19 358 km² en het ongeveer 4 miljoen inwoners in 2017 gehad.

Die streek se hoofstad en grootste stad is Bari.

Terwyl feitlik alle inwoners Italiaans magtig is, word Griko, 'n Griekse dialek, nog deur 'n paar duisend mense gepraat.[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Ethnologue.com – Grieks (in Italië) (en) - besoek op 28 Mei 2017


Vlag van Italië

Administratiewe streke van Italië

Abruzze (Abruzzo)Apulië (Puglia)BasilicataKalabrië (Calabria)Kampanië (Campania)Emilia-RomagnaFriuli-Venezia GiuliaLatium (Lazio)Ligurië (Liguria)Lombardye (Lombardia)Marke (Marche)MolisePiëmont (Piemonte)Sardinië (Sardegna)Sisilië (Sicilia)Toskane (Toscana)Trentino-Suid-Tirol (Trentino-Alto Adige) • Umbrië (Umbria)Valle d'AostaVeneto









ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Apuli%C3%AB

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy