Content-Length: 109834 | pFad | https://af.wikipedia.org/wiki/Gebande_sperwer

Gebande sperwer - Wikipedia Gaan na inhoud

Gebande sperwer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Gebande sperwer
Volwasse mannetjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. badius
Binomiale naam
Accipiter badius
Gmelin, 1788
Subspesies
  • cenchroides (Severtzov, 1873)
  • dussumieri (Temminck, 1824)
  • badius (Gmelin, 1788)
  • poliopsis (Hume, 1874)
  • sphenurus (Rüppell, 1836)
  • polyzonoides A. Smith, 1838
Sinonieme

Astur badius
Scelospizias badius
Micronisus badius

Die gebande sperwer (Accipiter badius) is 'n algemene standvoël wat voorkom in savanne en hoëboomveld in Namibië, Botswana, Mosambiek, Noordwes, Limpopo, Mpumalanga en die noorde van KwaZulu-Natal. Die voël is 28 – 30 cm groot, weeg 80 – 170 g met 'n vlerkspan van 55 – 60 cm. In Engels staan die voël bekend as Shikra.

Fotogalery

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. BirdLife International (2012). "Accipiter badius". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)








ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Gebande_sperwer

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy