Content-Length: 101185 | pFad | https://af.wikipedia.org/wiki/Herefordshire

Herefordshire - Wikipedia Gaan na inhoud

Herefordshire

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Herefordshire

Vlag

Wapen

Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Herefordshire
Hoofstad Hereford
Oppervlakte 2 180 km²
Bevolking 191 000 (2017)
Bevolkingsdigtheid 87 inw./km²
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap
Streek Herefordshire
Administratiewe setel Hereford
ISO 3166-2: GB-HEF
Oppervlakte 2 180 km²
Bevolking 183 600 (2011)
Bevolkingsdigtheid 84 inw./km²
Webtuiste www.herefordshire.gov.uk
Distrikte en Unitêre owerhede
Geen

Herefordshire (uitgespreek /ˈhɛrɨfərdʃər/) is 'n graafskap in westelike Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede en dorpe van Hereford, Leominster en Ledbury.

Herefordshire het 'n geskatte bevolking van 191 000 in 2017 gehad en is dus die 45ste grootste graafskap in die land.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]








ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Herefordshire

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy