Content-Length: 157093 | pFad | https://af.wikipedia.org/wiki/John_Lennon

John Lennon - Wikipedia Gaan na inhoud

John Lennon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
John Lennon
John Lennon in 1969
Agtergrondinligting
GeboortenaamJohn Winston Lennon
Gebore9 Oktober 1940
Liverpool, Engeland (Verenigde Koninkryk)
Sterf8 Desember 1980 (op 40)
New York Stad, New York (Verenigde State van Amerika)
GenresPop
Beroep(e)Musikant, sanger, liedjieskrywer, platevervaardiger, kunstenaar, skrywer, akteur, aktivis
InstrumenteStem, klavier, harmonika, kitaar, perkussie
Jare aktief1957–75, 1980
EtiketteParlophone, Capitol, Apple, Geffen, Polydor
AssosiasiesThe Quarrymen, The Beatles, Plastic Ono Band, the Dirty Mac, Yoko Ono, David Bowie, Elton John
Webwerfjohnlennon.com
In 1969 het die Queen Elizabeth Hotel in Montreal, Kanada wêreldwyd opslae gemaak toe John Lennon en Yoko Ono, wat toegang tot die Verenigde State geweier is, in kamer 1742 tussen 26 Mei en 2 Junie hul sogenaamde Bed-in for peace gehou het. John Lennon het sy treffer Give Peace a Chance in dié hotelkamer opgeneem

John Lennon (9 Oktober 19408 Desember 1980) was 'n Engelse sanger en musikant. Hy was 'n rockster, kitaarspeler en liedjieskrywer wat saam met Paul McCartney die meeste van die Beatles-liedjies geskryf het. Hy het in 1969 met Yoko Ono getrou en na New York Stad verhuis. Lennon is op 8 Desember 1980 deur Mark David Chapman in New York Stad vermoor.

Vroeë lewe

[wysig | wysig bron]

Gebore in Liverpool.

Suid-Afrika besoek

[wysig | wysig bron]

John Lennon het aan die einde Mei 1980 onder die skuilnaam "Mr Greenwood" in die Mount Nelson Hotel in Kaapstad gebly. Lennon se mees gerespekteerde biograaf, Philip Norman, teken die reis baie kortliks op en skryf die motivering toe aan die “almagtige numeroloog, Takashi Yoshikawa (wat) – vooropgesteld maar, helaas, veels te vroeg – wolke van boosheid bespeur het wat bo begin vorm het. sy kop en die rigting uitgewerk waarin hy moes reis om hulle te ontsnap”. Daardie gunstige rigting was blykbaar suidoos vanaf New York, wat Lennon na die punt van Afrika gewys het.[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Mike Wills, 29 Mei 2020, It was 40 years ago: The curious tale of John Lennon in Cape Town, Daily Maverick, Besoek op 2 Oktober 2024.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]








ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: https://af.wikipedia.org/wiki/John_Lennon

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy