Content-Length: 206082 | pFad | https://af.wikipedia.org/wiki/Kanadese_Grand_Prix

Kanadese Grand Prix - Wikipedia Gaan na inhoud

Kanadese Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die Kanadese Grand Prix (in Frans bekend as die Grand Prix du Canada) is 'n motorwedren wat sedert 1961 jaarliks in Kanada gehou word. Dit vorm deel van die Formule Een Wêreldkampioenskapsreeks sedert 1967.

Vorige wenners

[wysig | wysig bron]
Fisichella, Michael Schumacher en Eddie Irvine op die podium van die 1998 Kanadese Grand Prix
Toeskouers stroom elke jaar in hul duisende na die byeenkoms.
Circuit Gilles Villeneuve, gebruik van 1978 tot 1986
Mosport Park, 1961 tot 1977
Mont-Tremblant, gebruik in 1968 en 1970
Diagram van die Gilles Villeneuve-renbaan
Jaar Renjaer Vervaardiger Plek
2024 Vlag van Nederland Max Verstappen Vlag van Oostenryk Red Bull-Honda RBPT Gilles Villeneuve
2023 Vlag van Nederland Max Verstappen Vlag van Oostenryk Red Bull-Honda RBPT
2022 Vlag van Nederland Max Verstappen Vlag van Oostenryk Red Bull-RBPT
2021 nie plaasgevind nie, weens koronaviruspandemie
2020
2019 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes Gilles Villeneuve
2018 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Italië Ferrari
2017 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes
2016 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes
2015 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes
2014 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Vlag van Oostenryk Red Bull-Renault
2013 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Oostenryk Red Bull-Renault
2012 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
2011 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
2010 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
2009 nie plaasgevind nie
2008 Vlag van Pole Robert Kubica Vlag van Switserland Sauber-BMW Gilles Villeneuve
2007 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
2006 Vlag van Spanje Fernando Alonso Vlag van Frankryk Renault
2005 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
2004 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
2003 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
2002 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
2001 Vlag van Duitsland Ralf Schumacher Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-BMW
2000 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
1999 Vlag van Finland Mika Häkkinen Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
1998 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
1997 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
1996 Vlag van Verenigde Koninkryk Damon Hill Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Renault
1995 Vlag van Frankryk Jean Alesi Vlag van Italië Ferrari
1994 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Verenigde Koninkryk Benetton-Ford
1993 Vlag van Frankryk Alain Prost Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Renault
1992 Vlag van Oostenryk Gerhard Berger Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Honda
1991 Vlag van Brasilië Nelson Piquet Vlag van Verenigde Koninkryk Benetton-Ford
1990 Vlag van Brasilië Ayrton Senna Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Honda
1989 Vlag van België Thierry Boutsen Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Renault
1988 Vlag van Brasilië Ayrton Senna Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Honda
1987 nie plaasgevind nie
1986 Vlag van Verenigde Koninkryk Nigel Mansell Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Honda Gilles Villeneuve
1985 Vlag van Italië Michele Alboreto Vlag van Italië Ferrari
1984 Vlag van Brasilië Nelson Piquet Vlag van Verenigde Koninkryk Brabham-BMW
1983 Vlag van Frankryk René Arnoux Vlag van Italië Ferrari
1982 Vlag van Brasilië Nelson Piquet Vlag van Verenigde Koninkryk Brabham-BMW
1981 Vlag van Frankryk Jacques Laffite Ligier-Matra Île Notre-Dame
1980 Vlag van Australië Alan Jones Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Ford
1979 Vlag van Australië Alan Jones Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Ford
1978 Vlag van Kanada Gilles Villeneuve Vlag van Italië Ferrari
1977 Vlag van Suid-Afrika Jody Scheckter Wolf-Ford Mosport Park
1976 Vlag van Verenigde Koninkryk James Hunt Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Ford
1975 nie plaasgevind nie
1974 Vlag van Brasilië Emerson Fittipaldi Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Ford Mosport Park
1973 Vlag van Verenigde State van Amerika Peter Revson Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Ford
1972 Vlag van Verenigde Koninkryk Jackie Stewart Vlag van Verenigde Koninkryk Tyrrell-Ford
1971 Vlag van Verenigde Koninkryk Jackie Stewart Vlag van Verenigde Koninkryk Tyrrell-Ford
1970 Vlag van België Jacky Ickx Vlag van Italië Ferrari Mont-Tremblant
1969 Vlag van België Jacky Ickx Vlag van Verenigde Koninkryk Brabham-Ford Mosport Park
1968 Vlag van Nieu-Seeland Denny Hulme Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Ford Mont-Tremblant
1967 Vlag van Australië Jack Brabham Vlag van Verenigde Koninkryk Brabham-Repco Mosport Park








ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Kanadese_Grand_Prix

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy