Content-Length: 160556 | pFad | https://af.wikipedia.org/wiki/Koreaanse_Wikipedia

Koreaanse Wikipedia - Wikipedia Gaan na inhoud

Koreaanse Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Koreaanse Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Koreaans
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig Oktober 2002
Huidige status Aktief
URL ko.wikipedia.org

Die Koreaanse Wikipedia (한국어 위키백과) is die Koreaanse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie.

Die wikipedia is in Oktober 2002 begin en bereik hulle tienduisendste artikel op 4 Junie 2005.[1] Op 15 Desember 2010 bereik hulle 150 000 artikels.

Die wikipedia het tans 694 380 artikels, wat dit die 23ste grootste wikipedia maak.[2]

Voorbeeld

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Meta Milestones Page" (Web). Wikimedia Foundation Inc. 2005. Besoek op 6 September 2007.
  2. "List of Wikipedias" (Web). Wikimedia Foundation Inc. 2010. Besoek op 13 November 2010.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]








ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Koreaanse_Wikipedia

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy