Los Toldos
Voorkoms
Los Toldos | |
---|---|
Koördinate: 34°59′0″S 61°02′0″W / 34.98333°S 61.03333°W | |
Land | Argentinië |
Provinsie | Buenos Aires |
Hoogte | 73 m (240 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 13 462 |
Tydsone | UTC-3 (ART) |
Poskode | B 6015 |
Skakelkodes | 54 2358 |
Los Toldos is 'n dorp in die Argentynse provinsie Buenos Aires. Die dorp is ongeveer 310 km (193 myl) van die stad Buenos Aires geleë. Dit het ongeveer 13 462 inwoners.
Die plek is bekend as die geboortedorp van Eva Perón, die tweede eggenoot van die Argentynse president Juan Perón.