Noel Clarke
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Noel Clarke | |
Geboortenaam | Noel Anthony Clark |
---|---|
Geboorte | 6 Desember 1975 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Noel Clarke (gebore 6 Desember 1975) is 'n Engelse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Star Trek: Into Darkness (2013), Brotherhood (2016), en Mute (2018), en in die televisiereeks Doctor Who (2005).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2006: Kidulthood
- 2008: Adulthood
- 2009: Doghouse
- 2010: Huge
- 2010: 4.3.2.1.
- 2011: Screwed
- 2012: Fast Girls
- 2012: The Knot
- 2012: Storage 24
- 2012: Doctor Who in America
- 2013: Star Trek: Into Darkness
- 2014: I Am Soldier
- 2014: The Anomaly
- 2014: We Are Monster
- 2015: Legacy
- 2015: The Throwaways
- 2015: Scottish Mussel
- 2016: Brotherhood
- 2016: The Habit of Beauty
- 2018: Mute
- 2018: 10x10
- 2018: Alright Now
- 2018: Wild Honey Pie
- 2018: The Fight
- Dead Run
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1983: Auf Wiedersehen, Pet
- 1999: Metrosexuality
- 2005: Doctor Who
- 2006: Tardisodes
- 2012: A Moment With
- 2016: The Level
- 2018: Bulletproof
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2008: West 10 LDN
- 2009: Doctor Who at the Proms
- 2011: How Hip Hop Changed the World
- 2013: Doctor Who: The Companions
- 2013: Doctor Who Explained
- 2015: Star Wars: Greatest Moments
- 2017: Anthony Joshua: The Road to Klitschko
Video's
[wysig | wysig bron]- 2008: The Prodigy: Invaders Must Die
- 2009: The Making of... 'Doghouse'
- 2011: Race Against Time
- 2012: Fast Girls: Running on the Red Carpet
- 2013: Saving Santa