Nuth
Nuth | |
---|---|
Voormalige munisipaliteit | |
Tervoorst | |
Ligging van die voormalige Nuth-munisipaliteit in Limburg | |
Koördinate: 50°55′00″N 5°52′00″O / 50.91667°N 5.86667°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Limburg |
Munisipaliteit | Beekdaelen |
Oppervlak | |
• Totaal | 33,17 km2 (12,81 vk. myl) |
• Land | 33,13 km2 (12,79 vk. myl) |
• Water | 0,04 km2 (0,02 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 15 651 |
• Digtheid | 472/km2 (1 222,5/vk. myl) |
Poskode | 6333, 6336, 6360, 6361, 6363 |
Skakelkodes | 045 |
Webwerf | www.nuth.nl |
Nuth (Limburgs: Nut) is 'n dorp en voormalige munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg. Die voormalige munisipale gebied het sowat 16 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 33 km². Die dorp Nuth het sowat 5 500 inwoners (2005).
Op 1 Januarie 2019 is Nuth opgegaan in die nuwe munisipaliteit Beekdaelen.
Plekke
[wysig | wysig bron]Plekke in die voormalige munisipale gebied van Nuth:
Aalbeek, Arensgenhout, Brand, Brommelen, Grijzegrubben, Groot Haasdal, Helle, Hellebroek, Hommert,[1] Hulsberg, Hunnecum, Kamp, Kathagen, Klein Haasdaal, Kleingenhout, Kruis, Laar, Leeuw, Molenveld, Nierhoven, Nuth (dorp), Oensel, Op de Bies, Reuken, Schimmert, Swier, Terstraten, Tervoorst, Vaesrade, Vink, Wijnandsrade en Wissengracht.
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Nuth. |
- (nl) Die amptelike webwerf van die voormalige munisipaliteit Geargiveer 1 Oktober 2017 op Wayback Machine