Content-Length: 76783 | pFad | https://af.wikipedia.org/wiki/Organiese_suur

Organiese suur - Wikipedia Gaan na inhoud

Organiese suur

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

'n Organiese suur is 'n organiese verbinding met suur eienskappe. Die algemeenste organiese sure is die karboksielsure wat hulle suurgehalte te danke het aan die karboksielgroep (-COOH). sulfoonsure wat die OSO3H groep bevat is relatief sterker sure. Die relatiewe stabiliteit van die gekonjugeerde basis van die suur bepaal sy suurgehalte. Ander groepe kan ook suureienskappe veroorsaak, gewoonlik swakker: -OH, -SH, enole en die fenol groep.

'n Paar algemene voorbeelde sluit in:









ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Organiese_suur

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy