Content-Length: 81339 | pFad | https://af.wiktionary.org/wiki/bord

bord - Wikiwoordeboek Gaan na inhoud

bord

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
[1] 'n Bord.
[2] 'n Bord langs die pad.
Enkelvoud Meervoud
  bord     borde    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  bordjie     bordjies  
bord
  1. Plat, skyfvormig voorwerp waaruit kos geëet word.
  2. 'n Plaat waarop teks of instruksies vir mense aangebring is.
  3. 'n Plat oppervlak waarop speletjies gespeel word.
  1. Sit jou bord in die skottelgoedwasser as jy klaar geëet het.
  2. Volgens die bord is dit nog 80 km tot in Kaapstad.
  3. Skaak word op 'n bord met agt rye en agt kolomme (64 indiwiduele blokkies) gespeel.

    Vertalings

  Vertalings:    bord
Engels: board(en), plate(en)
Esperanto: telero(eo)
Nederlands: bord(nl)








ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: https://af.wiktionary.org/wiki/bord

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy