Content-Length: 112587 | pFad | https://af.wikipedia.org/wiki/15

15 - Wikipedia Gaan na inhoud

15

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
15
| 1ste eeu v.C. | 1ste eeu | 2de eeu |

◄ ◄ | | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | ◄ 15 ► | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:15
Kalenders  
Germanicus
Gregoriaanse kalender 15
XV
Ab urbe condita 768
Chinese kalender 2711 – 2712

辛戌 – 壬亥

Ethiopiese kalender 7 –8
Hebreeuse kalender 3775 – 3776
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 70 – 71


Die jaar 15 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 15de jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

[wysig | wysig bron]
  • Germanicus mobiliseer die magte van die Ryn en trek Germania binne. Die suster van die Cheruske-leier Arminius val in sy hande. Die Saksiese stamme verenig teen hom.
  • Germanicus val die Sakse oor land en see aan. Caecina sal met hom verenig aan die Eems maar word gedwing terug te gaan na die Ryn. Die geveg om Germania is nie beslissend nie.

Geboortes

[wysig | wysig bron]

Sterftes

[wysig | wysig bron]








ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: https://af.wikipedia.org/wiki/15

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy