Gaan na inhoud

Lata Mangeshkar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Lata Mangeshkar
Lata Mangeshkar in 2010
Gebore
लता मंगेशकर

28 September 1929 (1929-09-28) (95 jaar oud)
Sterf06 February 2022
NasionaliteitVlag van Indië Indië
BeroepAfspeelsanger
Ouer(s)Deenanath Mangeshkar (vader)
Shevanti Mangeshkar (moeder)
Handtekening

Lata Mangeshkar (Marathi: लता मंगेशकर bynaam Nagtegaal van Indië; gebore op 28 September 1929 in Indore, Brits-Indië; sterf 6 Februarie 2022 in Mumbai) was 'n bekende Indiese sangeres. Sy kan op die klankbane van talle bollywoodfilms gehoor word, hoofsaaklik in Hindi en Marathi. Sy is een van die weiniges wat 'n Bharat Ratna ontvang het. Sy is ook die sangeres wat die meeste snitte opgeneem het (in die jare tagtig het sy reeds 5 500 liedjies op haar kerfstok gehad).

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy