Apollo 1 (aanvanklik AS-204) was die eerste bemande sending van die Amerikaanse Apollo-program. Die beplande lae aardewentelbaantoets van die Apollo-bevelmodule het nooit plaasgevind op die beplande datum van 21 Februarie 1967 nie, omdat 'n kajuitbrand tydens 'n repetisie vir die lansering die bevelmodule op 27 Januarie by Kaap Canaveral vernietig het. Al drie bemanningslede: Virgil I. "Gus" Grissom, Edward Higgins White, en Roger B. Chaffee het in die brand omgekom.

Gus Grissom, Ed White en Roger Chaffee staan voor die Saturn IB lanseringsvoertuig 10 dae voor 'n brand hul lewens eis
Begin Apollo-program Gevolg deur:
Apollo 4
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy