Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Aymara (volk).
 

Aymara (Aymar aru) is naas Quechua en Guaraní die belangrikste inheemse taal van Suid-Amerika wat deur sowat 2,8 miljoen mense in die sentrale Andesstreek van Bolivië, Chili en Peru gepraat word. Dit word veral deur die Aymara gepraat en vorm saam met Guaraní, Quechua en Spaans die amptelike tale van Bolivië asook saam met Quechua en Spaans die amptelike tale van Peru. Daarbenewens is Aymara 'n erkende minderheidstaal in Chili.

Aymara
Aymar aru
Gepraat in: Vlag van Bolivië Bolivië
Vlag van Chili Chili
Vlag van Peru Peru
Totale sprekers: 2,8 miljoen[1][2][3]
Taalfamilie: Aymara
 Aymara
 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Bolivië Bolivië
Vlag van Peru Peru
Gereguleer deur: geen
Taalbedreigingstatus
Bedreig

CRKrities bedreigde
SEErg bedreigde
DEBedreigde
VUKwesbare
   Veilig   

NE Nie bedreig nie
Dit is 'n kwesbare taal volgens die UNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale.
Taalkodes
ISO 639-1: ay
ISO 639-2: aym
ISO 639-3: aym 
Verspreiding van Aymara
Letters van Aymara se alfabet

Aymara word oorwegend in die sentrale weste van Bolivië en aangrensende streke van Chili en Peru gepraat. Dit vorm saam met Kawki (amper uitgestorwe) en Jaqaru (700 sprekers) die Aymara-taalfamilie.

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Aymara" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Desember 2019. Besoek op 15 April 2016.
  2. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Aymara, Southern" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 15 April 2016.
  3. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Aymara, Central" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 November 2019. Besoek op 15 April 2016.

Eksterne skakels

wysig
 
Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Aymara
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy