Gaan na inhoud

Jakobyn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Jakobyne-klub)
Die deur van die Jakobyne-klub.

Die Jakobyne-klub, voorheen bekend as die Vereniging van die Vriende van die Konstitusie, was die bekendste en invloedrykste politieke klub in die ontwikkeling van die Franse Rewolusie.[1] Hulle is so genoem omdat die Dominikaanse Klooster waar hulle byeengekom het, kort tevore geskuif het na Rue St. Jacques (Afrikaans: Jakobus). Hulle is regdeur Frankryk verteenwoordig en hul lidmaatskap was sowat 420 000 .

Die klub het later berug geword weens hul heerskappy gekenmerk deur terreur.[2] Vandag word die term Jakobyn beskou as ’n neerhalende beskrywing van radikalisme en linkse rewolusionêre politiek.[3]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Jacobin Club (French political history) – Britannica Online Encyclopedia" (in Engels). Britannica.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Mei 2015. Besoek op 18 Augustus 2011.
  2. "Jacobins Facts, information, pictures | Encyclopedia.com-artikels oor die Jakobyne" (in Engels). Encyclopedia.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Augustus 2010. Besoek op 18 Augustus 2011.
  3. "Jacobins Free Online Dictionary, Thesaurus and Encyclopedia" (in Engels). Thefreedictionary.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Augustus 2019. Besoek op 18 Augustus 2011.
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy