soet

11 Pins
·
1y
Hertzoggies in ’n pan | Landbou
Dié kortpadweergawe van die ikoniese boerekoskoekie sal jou baie tyd en moeite spaar.
Sjokolade-en-vrugte-blokkies
Ongeveer 36 blokkies Bestanddele 125 g (¼ blok) botter 125 ml (½ k) sagte bruinsuiker 45 ml (3 e) kakao 397 g (1 blik) kondensmelk 5 ml (1 t) vanielje 125 ml (½ k) sultanas 125 ml (½ k) korente 100 g (1 boksie) heel rooi glanskersies, gehalveer 60 ml (4 e) sjokoladesplinters (choc chips) 100 g (1 pakkie) pekanneute, grof gekap 200 g (1 pakkie) Romany Creams, grof gekap 200 g (1 pakkie) Eat Sum Mor-koekies, grof gekap Metode 1. Smelt botter en suiker oor lae hitte in kastrol terwyl geroer word
Gebakte vlablokkies
Trek die boks vla nader en maak vinnig vlablokkies vir teetyd