Fluoor-19
Voorkoms
Algemeen | ||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Naam | Fluoor-19 | |||||||||||||||
Protone | 9 | |||||||||||||||
Neutrone | 10 | |||||||||||||||
Status | ||||||||||||||||
Status | stabiel | |||||||||||||||
Relatiewe voorkoms | 100% | |||||||||||||||
Neutrondiffraksie | ||||||||||||||||
koh. lengte | 5,654 fm | |||||||||||||||
inkoh. lengte | -0,082 fm | |||||||||||||||
koh. deursnee | 4,017 barn | |||||||||||||||
inkoh. deursnee | 0,0008 barn | |||||||||||||||
absorpsiedeurnee[1] | 0,0096 barn | |||||||||||||||
Navigasie | ||||||||||||||||
| ||||||||||||||||
Lys van isotope | ||||||||||||||||
Portaal Chemie | ||||||||||||||||
Portaal Fisika |
Fluoor-19 (chemiese notasie: 199F) is 'n stabiele isotoop van die element fluoor. Dit is die enigste stabiele isotoop.
KMR
[wysig | wysig bron]199F is saam met 11H een van die beste atoomkerne vir kernspinresonansie. Dit gee smal pieke met hoë oplosvermoë en het 'n breë bereik van chemiese verskuiwings. Die spin=spin-koppeling is groter as vir die proton. Indien die koppeling hinderlik is, kan dit in moderne FT-KMR ook ontkoppel word. [2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Vir neutrone met snelheid 2200 m/s
- ↑ Hebreeuse Universiteit van Jerusalem