Holwert
Voorkoms
Holwert | |
---|---|
Dorp | |
Holwert in 2010 | |
Ligging van Holwert in Friesland | |
Koördinate: 53°22′05″N 5°54′03″O / 53.36815°N 5.90073°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Friesland |
Munisipaliteit | Noardeast-Fryslân |
Bevolking | |
• Totaal | 1 520 |
Poskode | 9151 |
Holwert is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê noordwes van Dokkum aan die Waddesee en ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân. Dit het sowat 1630 inwoners (2014).
Bevolking
[wysig | wysig bron]1999 | 2002 | 2003 | 2004 | 2005 | 2006 | 2007 |
---|---|---|---|---|---|---|
1687 | 1762 | 1778 | 1620 | 1600 | 1530 | 1500 |
2008 | 2009 | 2010 | 2011 | 2012 | 2013 | 2014 |
1480 | 1490 | 1500 | 1500 | 1495 | 1520 | 1475 |
Dorpsbeeld
[wysig | wysig bron]-
Doopsgesinde kerk
-
Sint Willibrorduskerk
-
Dam van Holwert voor die veerboot na die eiland Ameland
Bekende boorlinge
[wysig | wysig bron]- Johannes Phocylides Holwarda (1618–1651), filosoof
- Sicco Douwe van Aylva (1734–1807), staatsman
- Hans Jouta (1966), beeldhouer
Naburige stede en dorpe
[wysig | wysig bron]Ameland (veerboot) | Ternaard | |
Ferwert | Dokkum |
Eksterne skakel
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Holwert.