Metaalvark (astrologie)
Die Metaalvark (辛亥, xīnhài) is die 48ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die agste Hemelstam (辛, xīn) – die element Metaal en Jin – met die 12de Aardtak (亥, hài), gesimboliseer deur die Vark (猪, zhū).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Metaalvarkjaar het in 1971 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 27 Januarie 1971 tot 4 Februarie 1972.
Metaalvarkjare
[wysig | wysig bron]Sestigdelige siklus (干支 gānzhī) | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| ||||||||||||
Dier 地支 |
子 |
丑 |
寅 |
卯 |
辰 |
巳 |
午 |
未 |
申 |
酉 |
戌 |
亥 |
Jaar 天干 地支 |
1 甲 子 |
2 乙 丑 |
3 丙 寅 |
4 丁 卯 |
5 戊 辰 |
6 己 巳 |
7 庚 午 |
8 辛 未 |
9 壬 申 |
10 癸 酉 |
11 甲 戌 |
12 乙 亥 |
Jaar 天干 地支 |
13 丙 子 |
14 丁 丑 |
15 戊 寅 |
16 己 卯 |
17 庚 辰 |
18 辛 巳 |
19 壬 午 |
20 癸 未 |
21 甲 申 |
22 乙 酉 |
23 丙 戌 |
24 丁 亥 |
Jaar 天干 地支 |
25 戊 子 |
26 己 丑 |
27 庚 寅 |
28 辛 卯 |
29 壬 辰 |
30 癸 巳 |
31 甲 午 |
32 乙 未 |
33 丙 申 |
34 丁 酉 |
35 戊 戌 |
36 己 亥 |
Jaar 天干 地支 |
37 庚 子 |
38 辛 丑 |
39 壬 寅 |
40 癸 卯 |
41 甲 辰 |
42 乙 巳 |
43 丙 午 |
44 丁 未 |
45 戊 申 |
46 己 酉 |
47 庚 戌 |
48 辛 亥 |
Jaar 天干 地支 |
49 壬 子 |
50 癸 丑 |
51 甲 寅 |
52 乙 卯 |
53 丙 辰 |
54 丁 巳 |
55 戊 午 |
56 己 未 |
57 庚 申 |
58 辛 酉 |
59 壬 戌 |
60 癸 亥 |
Die volgende jare is Metaalvarkjare:
Jare van die Metaalvark | ||||||||||
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
0 | 2650 v.C. | 2590 v.C. | 2530 v.C. | 2470 v.C. | 2410 v.C. | 2350 v.C. | 2290 v.C. | 2230 v.C. | 2170 v.C. | 2110 v.C. |
10 | 2050 v.C. | 1990 v.C. | 1930 v.C. | 1870 v.C. | 1810 v.C. | 1750 v.C. | 1690 v.C. | 1630 v.C. | 1570 v.C. | 1510 v.C. |
20 | 1450 v.C. | 1390 v.C. | 1330 v.C. | 1270 v.C. | 1210 v.C. | 1150 v.C. | 1090 v.C. | 1030 v.C. | 970 v.C. | 910 v.C. |
30 | 850 v.C. | 790 v.C. | 730 v.C. | 670 v.C. | 610 v.C. | 550 v.C. | 490 v.C. | 430 v.C. | 370 v.C. | 310 v.C. |
40 | 250 v.C. | 190 v.C. | 130 v.C. | 70 v.C. | 10 v.C. | 51 | 111 | 171 | 231 | 291 |
50 | 351 | 411 | 471 | 531 | 591 | 651 | 711 | 771 | 831 | 891 |
60 | 951 | 1011 | 1071 | 1131 | 1191 | 1251 | 1311 | 1371 | 1431 | 1491 |
70 | 1551 | 1611 | 1671 | 1731 | 1791 | 1851 | 1911 | 1971 | 2031 | 2091 |
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 730 v.C. |
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
Vorige teken ← Metaalhond (庚戌) |
Metaalvark (辛亥) | Volgende teken Waterrot (壬子) → |