Content-Length: 75636 | pFad | http://af.wikipedia.org/wiki/Mokosj

Mokosj - Wikipedia Gaan na inhoud

Mokosj

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Mokosj of Makosj is die Slawiese godin van vrugbaarheid en die noodlot (kosj, kosjt – noodlot; die voorvoegsel "ma-" kan dalk ’n afkorting wees van Mat – ma). Sy kom voor in die Primêre Kronieke en is die oudste van drie goddelike wewers van die noodlot.

Mokosj word verbind met vrugbaarheid, boere, grondbewerkers en weefwerk.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  • Max Vasmer, Russisches Etymologisches Wörterbuch (1979).

Verwysing

[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Russiese Wikipedia-artikel ru:Мокошь








ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: http://af.wikipedia.org/wiki/Mokosj

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy