Otjikotomeer
Voorkoms
Otjikotomeer | |
---|---|
Die Otjikotomeer | |
Koördinate: | 19°11′41″S 17°32′59″O / 19.19472°S 17.54972°O |
Ligging: | Namibië |
Soort: | Binnemeer |
Oppervlakte: | 0,51 ha (1,3 a)[1] |
Gemiddelde diepte: | 45 m (148 vt) |
Maksimum diepte: | 58 m (190 vt) |
Volume: | 299,5 km³ (810 myl³) |
Die Otjikotomeer is die kleinste van Namibië se twee natuurlike mere. Die ander meer is die Guinasmeer. Die Otjikotomeer is 'n ingevalle sinkgat.
Vislewe
[wysig | wysig bron]Drie spesies kom in die meer voor naamlik: Guppie, Swaarddraer en Otjikoto-kurper. Laasgenoemde is uit die Guinasmeer ingevoer en in dié meer vrygelaat.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) Irish, John (1991). "Conservation aspects of karst waters in Namibia". Madoqua. 17.2: 141–146. Besoek op 30 November 2013.
{{cite journal}}
: Cite has empty unknown parameter:|coauthors=
(hulp)[dooie skakel]
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |