Content-Length: 106403 | pFad | http://af.wikipedia.org/wiki/Pentagoon

Pentagoon - Wikipedia Gaan na inhoud

Pentagoon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie artikel handel oor die meetkundige vyfhoek. Vir die verdedigingskompleks in Amerika sien Pentagon.
Vyfhoek
Subklas vanveelhoek, pentatopeWysig
Voorafgegaan deurvierhoekWysig
Opgevolg deurseshoekWysig
Het hoekpunt figuurlynstukWysig
Het faset polytoopkantWysig
Onderhou deur WikiProjekWikiProjek WiskundeWysig

'n Vyfhoek of Pentagoon is 'n veelhoek met vyf sye. Normaalweg is die vyf hoeke ewe groot en die vyf sye ewe lank. Die hoeke van 'n reëlmatige vyfhoek is 108°.

Formules

[wysig | wysig bron]
'n Pentagoon

Bereken die straal, die omtrek, die oppervlakte, die hoogte van die middelpunt en die hoogte van die vyfhoek met slegs die lengte van een van die sykante (z):

  • z = Lengte van 'n sy van die vyfhoek
  • r = Straal van die vyfhoek, die lengte van die middelpunt na een van die vyf hoeke
  • O = Omtrek van die vyfhoek
  • A = Oppervlakte van die vyfhoek
  • M = Hoogte van die middelpunt van die vyfhoek
  • H = Hoogte van die vyfhoek








ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: http://af.wikipedia.org/wiki/Pentagoon

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy