Content-Length: 74234 | pFad | http://af.wikipedia.org/wiki/Tropicos

Tropicos - Wikipedia Gaan na inhoud

Tropicos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Tropicos
Aanlyn databasis, Biologiese databasis, taxonomic database
LiggingSt. LouisWysig
EienaarMissouri Botaniese TuinWysig
Ligging van hoofkantoorSt. LouisWysig
Hoof onderwerpwetenskaplike klassifikasieWysig
Taal van werk of naamEngelsWysig
Amptelike webwerfhttps://www.tropicos.orgWysig
Wikidata-eienskapTropicos ID, Tropicos publication ID, Tropicos person IDWysig

Tropicos is 'n aanlyn botamiese databasis wat taksonomiese inligting bevat oor plante bevat, hoofsaaklik uit die Neotropiese ekosone (Sentraal- en Suid-Amerika). Dit word deur die Missouri Botaniese Tuin onderhou en is meer as 25 jaar gelede gestig.

Die databasis bevat beelde en taksonomiese en bibliografiese data op meer as 4,2 miljoen herbariummonsters. Daarbenewens bevat dit inligting oor meer as 49 000 wetenskaplike publikasies. Die databasis kan in Engels, Frans of Spaans besoek word. Die oudste rekords in die databasis dateer terug na 1703. [1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Tropicos" (in Engels). Ciencias, Universidad Nacional Autónoma de México. 5 November 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Augustus 2017. Besoek op 3 April 2014.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]








ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: http://af.wikipedia.org/wiki/Tropicos

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy