Content-Length: 82938 | pFad | http://af.wikipedia.org/wiki/Verdrag_van_S%C3%A8vres

Verdrag van Sèvres - Wikipedia Gaan na inhoud

Verdrag van Sèvres

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Partitionering van Ottomaanse Turkye volgens die afgetrede Verdrag van Sèvres

Die Verdrag van Sèvres (1920) was die vredesverdrag wat 'n amptelike einde aan die Eerste Wêreldoorlog tussen die Geallieerde Magte en Ottomaanse Ryk gebring het. Dit is op 20 Augustus 1920 onderteken. Onder die verdrag is die Ottomaanse Ryk ontbind en verskeie lande in die Balkan en in die Midde-Ooste gestig.









ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: http://af.wikipedia.org/wiki/Verdrag_van_S%C3%A8vres

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy