Witmarsum
Voorkoms
Witmarsum Wytmarsum | |
---|---|
Dorp | |
Hervormde kerk | |
Ligging van Witmarsum in Súdwest-Fryslân, Friesland | |
Koördinate: 53°06′07″N 5°28′01″O / 53.102°N 5.467°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Friesland |
Munisipaliteit | Súdwest-Fryslân |
Bevolking | |
• Totaal | 1 775 |
Poskode | 8748 |
Webwerf | www.witmarsum (nl) |
Witmarsum (Wes-Fries: Wytmarsum) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê suidwes van Franeker en Leeuwarden en ressorteer onder die munisipaliteit Súdwest-Fryslân.
Bevolking
[wysig | wysig bron]- 1954 – 1628
- 1964 – 1516
- 1974 – 1546
- 2011 – 1775
Beeldbepalende geboue
[wysig | wysig bron]-
Monument vir Menno Simons
-
Meule De Onderneming
-
Pankoekstermeule
Bekende boorlinge
[wysig | wysig bron]- Menno Simons (1496-1561), Friese priester, stigter van Mennonisme
- Pim Mulier (1865-1954), pionier op die gebied van sport
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- (en) Menno Simons.net: oor Menno Simons, een van de bekendste Witmarsumers
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Witmarsum.