Gaan na inhoud

591

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
591
| 5de eeu | 6de eeu | 7de eeu |

◄ ◄ | | 586 | 587 | 588 | 589 | 590 | ◄ 591 ► | 592 | 593 | 594 | 595 | 596 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:591
Kalenders
Gregoriaanse kalender 591
DXCI
Ab urbe condita 1344
Armeense kalender 40

ԹՎ Խ

Chinese kalender 3287 – 3288

丁戌 – 戊亥

Ethiopiese kalender 583 –584
Hebreeuse kalender 4351 – 4352
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 646 – 647
- Shaka Samvat 513 – 514


Die jaar 591 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 91ste jaar van die 6de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

[wysig | wysig bron]
  • Die Ierse ab Columbanus kom met 12 sendelinge na Frankryk.
  • Keiser Maurisius van Bisantium besluit om Khorow II te help om sy troon terug te verower. [1]
  • Slag van Blarathon - Die Bisantyns-Sassanidiese leër van Narses en Khosrow verslaam Bahram VI se magte.[1]
  • Khosrow II gee die vasalstate van die Kaukasus en talle stede aan die Armeense en Mesopotamiese grense aan Maurisius.[1]

Geboortes

[wysig | wysig bron]

Sterftes

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 Welsh, William E. (2016). ""Bitter Rivals: The Byzantine-Sassanid Wars."". Medieval Warfare. 6 (3): 6–9.
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy