Altena, Nederland
Voorkoms
Altena | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Landskap naby Dussen | |
Ligging van Altena in Noord-Brabant-provinsie | |
Kaart van Altena-munisipaliteit | |
Koördinate: 51°46′N 4°57′O / 51.767°N 4.950°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Noord-Brabant |
Stigting | 2019 |
Regering | |
• Burgemeester | Egbert Lichtenberg (CDA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 226,64 km2 (87,51 vk. myl) |
• Land | 200,63 km2 (77,46 vk. myl) |
• Water | 26,02 km2 (10,05 vk. myl) |
Hoogte | 0 m (0 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 57 008 |
• Digtheid | 284/km2 (740/vk. myl) |
1 Januarie 2022 | |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 4251–4288 |
Skakelkodes | 0162, 0183, 0416 |
Bestuurlike sentrum | Almkerk |
Webwerf | www.gemeentealtena.nl/ |
Altena is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Noord-Brabant, met 'n bevolking van sowat 57 000 in 2022 en 'n oppervlakte van sowat 227 km².
Die munisipaliteit is in 2019 gestig deur die saamvoeging van Aalburg, Werkendam en Woudrichem.
Die noordelike en uiterste westelike deel van die Brabantse Biesbosch behoort aan Altena.[1] Die res van die munisipaliteit val saam met die streek van die Land van Heusden en Altena, wat oos van die Brabantse Biesbosch lê.
Altena word omring deur die volgende riviere: die Nieuwe Merwede in die weste, die Boven-Merwede in die noorde, die Afgedamde Maas in die ooste en die Bergsche Maas in die suide.
Nedersettings
[wysig | wysig bron]Stad:
- Woudrichem
Dorpe:
|
|
|
Gehuggies:
|
|
|
Munisipale raad
[wysig | wysig bron]Verkiesings sedert 2019:
Party | Setels | |
---|---|---|
2019 | 2022 | |
CDA | 8 | 8 |
AltenaLokaal | 6 | 6 |
SGP | 5 | 5 |
Progressief Altena | 4 | 4 |
CU | 4 | 4 |
VVD | 3 | 2 |
Vrije Volkspartij Altena (VVA) | 2 | |
Burgerstem Altena | 1 | |
Totaal | 31 | 31 |
Naburige munisipaliteite
[wysig | wysig bron]Hardinxveld-Giessendam (ZH), Gorinchem (ZH) | ||
Dordrecht (ZH) | Zaltbommel (GE) | |
Drimmelen | Geertruidenberg, Waalwijk | Heusden |
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Amptelike webwerf
- Plaatsengids (beskrywing)
- AlleCijfers (statistiek)