Gaan na inhoud

Bangalore

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Bangalore
ಬೆಂಗಳೂರು
Beṅgaḷūru

Ligging in Indië Wapen
Kaart
 Land Vlag van Indië Indië
 Provinsie Karnataka
 Koördinate 12°57′N 77°37′O / 12.950°N 77.617°O / 12.950; 77.617
 Stigting 1537
 Oppervlakte:  
 - Totaal 366 vk km
 Hoogte bo seevlak 920 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 8 443 675
 - Bevolkingsdigtheid 11 000/vk km
 - Metropolitaanse gebied 10 456 000
 Tydsone UTC+05:30
 Burgemeester Sharadamma
 Lughawens Mangalore Int. Lughawe
Kempegowda Lughawe
 Amptelike webwerf bbmp.gov.in
Bangalore in 1924

Bangalore (soms ook: Bengaluru; Kannada: ಬೆಂಗಳೂರು, Beṅgaḷūru) is die hoofstad van die Indiese deelstaat Karnataka en is met 'n bevolking van 4 292 223 die vyfde grootste stad in Indië. Bangalore is geleë in die suidelike Sentraal-Indië.

Sport

[wysig | wysig bron]

Bangalore beskik met die M. Chinnaswamy-stadion oor 'n toetskrieketstadion. In die stad speel die Indiese nasionale krieketspan van sy tuiswedstryde. Op die M. Chinnaswamy-stadion is onder andere wedstryde tydens die krieketwêreldbekertoernooie in 1987, 1996, 2011 en 2023, asook die T20I-wêreldbeker 2016, aangebied.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bangalore.
  • (en) Toerisme-inligting oor Bangalore op Wikivoyage
  • (en) (kn) Amptelike webwerf
  • (en) "Bangalore". Encyclopædia Britannica. Besoek op 16 Desember 2021.
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy