Gaan na inhoud

Bespreking:Koolstof

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Sjabloon kort werk

[wysig bron]

Plasing is darem nou reg maar my sjabloon kort nog baie werk. Ek sal kyk of ek later die week tyd kan maak om wiki tabelle beter te verstaan. Dan sal ek weer werk maak van die sjabloon vir die chemiese elemente.

Aanwending

[wysig bron]

Vir eenvormigheid tussen artikels: ek gebruik die opskrif "toepassings" i.p.v. "aanwending" om die van gebruike van 'n onderwerp te beskryf. Watter een sal hier die beste werk? Atoom (kontak) 09:42, 6 Mei 2010 (UTC)[antwoord]

Jy kan gebruik wat jy wil - alhoewel ons wel titelriglyne het, kan ons nie aan gebruikers voorskryf watter woorde om in hul artikels te gebruik nie, solank dit maar Afrikaans is! Anrie (kontak) 18:09, 6 Mei 2010 (UTC)[antwoord]
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy