Brian Thompson
Voorkoms
Brian Thompson | |
Geboortenaam | Brian Earl Thompson |
---|---|
Geboorte | 28 Augustus 1959 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Daphne Thompson Jordan Thompson |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Aktiewe jare | 1983–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Brian Thompson (gebore 28 Augustus 1959) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cobra (1986), DragonHeart (1996), Mortal Kombat: Annihilation (1997), en Joe Dirt (2001).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1986: Cobra
- 1987: Catch the Heat
- 1987: Commando Squad
- 1989: Nightwish
- 1990: In the Cold of the Night
- 1990: Moon 44
- 1990: Hired to Kill
- 1992: Rage and Honor
- 1996: DragonHeart
- 1997: Mortal Kombat: Annihilation
- 2001: Joe Dirt
- 2001: The Order
- 2006: The Legend of Tillamook's Gold
- 2011: Dark Games
- 2011: The Arcadian
- 2014: The Extendables
- 2014: An American Terror
- 2016: You're So Cool, Brewster! The Story of Fright Night
- 2017: Big Muddy
- 2018: I Am That Man
- 2018: Made Vicious
- Hoax
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1987: Werewolf
- 1993: Key West
- 2009: Emissary
- 2012: Fan Wars
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1991: The Owl
- 2001: Epoch
- 2003: Epoch: Evolution
Video's
[wysig | wysig bron]- 2002: 'Buffy': Season 2 Overview
- 2009: Dragonquest
- 2016: Undercover Mercenary