Gaan na inhoud

George Albert Boulenger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
George Albert Boulenger
Gebore 19 Oktober 1858
Brussels
Oorlede 11 November 1937 (op 79)
Saint-Malo, Frankryk
Vakgebied Dierkunde
Alma mater Free University of Brussels

George Albert Boulenger FRS (19 Oktober 1858 – 23 November 1937) was 'n Belgiese-Britse dierkundige wat meer as 2 000 dierspesies beskryf en name gegee het hoofsaaklik visse, reptiele en amfibië. Hy was ook 'n aktiewe plantkundige en het veral op rose gefokus. Hy was 'n Fellow of the Royal Society.

pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy