Groot Moskee
Voorkoms
Die term Groot Moskee verwys gewoonlik na die eerste en grootste Islamitiese moskee, Al-Masdjid al-Haram in Mekka, Saoedi-Arabië, maar dit kan ook enige moskee wees wat dien as die hoofaanbiddingsplek vir ’n spesifieke gebied. Daar is verskeie Groot Moskees in die wêreld.
Hieronder volg ’n onvolledige lys van die bekendstes.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia