Gaan na inhoud

Hugues C. Pernath

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Pernath (1974)

Hugues C. Pernath (skuilnaam van Hugo Wouters, gebore 15 Augustus 1931, Borgerhout – 4 Junie 1975, Borgerhout) was 'n Vlaamse skrywer. Hy het saam met Paul Snoek die avant-garde tydskrif Gard Sivik gestig, en was later 'n lid van die Pienk Digters. Die Hugues C. Pernath-prijs is vernoem na hom.

Sy werk neig na die pessimistiese, is emosioneel gelaai asook modern manieristies. Later wou hy hieruit kom; sy poësie het toe meer toeganklik en gestruktureerd geword.

Pernath was redakteur van die literêre tydskrifte Gard Sivik en Het Cahier. Hy het later hierdie redaksies verlaat om by die redaksie van die Nieuw Vlaams Tijdschrift aan te sluit.


Bibliografie

[wysig | wysig bron]
  • Het uur Marat (1958)
  • De adem ik (1960)
  • Het masker man (1960)
  • Soldatenbrieven (1961)
  • Hedendaags (1963)
  • Instrumentarium voor een winter (1963)
  • Mijn gegeven woord (1966)
  • De acht hoofdzonden (1970)
  • Exodus (1970)
  • Mijn tegenstem (1973)

Pryse

[wysig | wysig bron]
  • 1961 - Arkprijs van het Vrije Woord
  • 1968 - Poëzie-prijs van de provincie Antwerpen
  • 1977 - Driejaarlijkse Staatsprijs voor Poëzie

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Bronne

[wysig | wysig bron]
  • Hugues C. Pernath
  • Fernand Auwera, ‘Hugues C. Pernath’ In: Schrijven of schieten. Onderhoude (1969)


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy