Indianapolis
Voorkoms
Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | VSA |
Deelstaat | Indiana |
Koördinate | 39°46′05″N 86°09′29″W / 39.76806°N 86.15806°W |
Gestig op | 1821 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 963,5 vk km |
Hoogte bo seevlak | 218 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2011) | 839 489 |
- Bevolkingsdigtheid | 861/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 1 756 241 |
Tydsone | UTC -5 |
Burgemeester | Joe Hogsett (D) |
Amptelike Webwerf | indy.gov |
Indianapolis (uitgespreek /ˌɪndiəˈnæpɵlɨs/, Grieks vir "Indiana-stad", dikwels afgekort tot Indy) is die hoofstad van die Amerikaanse deelstaat Indiana. Volgens die 2011-sensus het Indianapolis 'n bevolking van 839 489 gehad en is dus die deelstaat se grootste stad.
Hoofstede van die Verenigde State | ||||
---|---|---|---|---|
|