Gaan na inhoud

Izak Davel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Izak Davel
Izak Davel, Januarie 2009
Agtergrondinligting
Gebore1 Julie 1983 (1983-07-01) (41 jaar oud)
OorsprongLady Grey
GenresPop, rock
Beroep(e)Sanger, model
Jare aktief2009 – tans
EtiketteEMI, Ramkat Musiek
Webwerfizakdavel.co.za
Izak Davel
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Izak Davel (gebore op 1 Julie 1983) is 'n Suid-Afrikaanse akteur, sanger, danser en model. Hy het bekendheid verwerf in Egoli waar hy die rol van "Scab" vertolk het.[1] Sy debuutalbum, Ken Jy My, is in 2009 uitgereik.[2]

Biografie

[wysig | wysig bron]

Davel voltooi matriek in 2001 aan die Lady Grey Kunste-Akademie waarna hy dans by die Tshwane-Universiteit van Tegnologie studeer en sy studies in 2004 voltooi. In 2006 begin hy in M-Net se sepie Egoli speel waar hy die rol van Louwna se seun Scab vertolk.[3] In 2010 was hy in die TV-reeks Survivor South Africa: Santa Carolina.[4] Hy is getroud met Mericke.[5] Sy pa is die predikant van die NG gemeente Molteno (in kombinasie met die NG gemeente Sterkstroom) en sy ma is 'n musiekonderwyseres aan die hoërskool op Burgersdorp.

Diskografie

[wysig | wysig bron]
  • Ken Jy My?, 2008 RAMKAT MUSIEK
  • Verlore Harte, Universal, 2009
  • Vreesloos, EMI, 2011
  • Jy's my lewe

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Leonie Bezuidenhout (11 Julie 2019). "Izak Davel word eerste keer pa". Maroela Media. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 September 2019. Besoek op 13 Julie 2019.
  2. Who's Who SA Geargiveer 1 November 2007 op Wayback Machine, besoek op 14 Maart 2010.
  3. Suid-Afrikaanse akteurs Geargiveer 20 Mei 2008 op Wayback Machine, besoek op 14 Maart 2010.
  4. Hitte maak dat Izak se klere waai, Beeld, 1 April 2010[dooie skakel]
  5. Izak op Tribeca Colsulting[dooie skakel]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy