Jack Gilford
Voorkoms
Jack Gilford | |
Geboortenaam | Jacob Aaron Gellman |
---|---|
Geboorte | 25 Julie 1907 |
Sterfte | 4 Junie 1990 (op 82) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jack Gilford (25 Julie 1907 – 4 Junie 1990) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Funny Thing Happened on the Way to the Forum (1966), Catch-22 (1970), Cocoon (1985), en Cocoon: The Return (1988).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1966: A Funny Thing Happened on the Way to the Forum
- 1966: The Daydreamer
- 1967: Enter Laughing
- 1970: Catch-22
- 1971: They Might Be Giants
- 1973: Save the Tiger
- 1975: Tubby the Tuba
- 1981: Caveman
- 1985: Cocoon
- 1988: Cocoon: The Return
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1950: Star Time
- 1950: The Kate Smith Hour
- 1971: The David Frost Revue
- 1974: Paul Sand in Friends and Lovers
- 1978: Apple Pie
- 1984: The Duck Factory
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1959: The World of Sholom Aleichem
- 1963: Cowboy and the Tiger
- 1964: Once Upon a Mattress
- 1967: Stars for Israel
- 1972: Of Thee I Sing
- 1972: Once Upon a Mattress
- 1975: Twigs
- 1976: Hickey
- 1976: Don't Call Us
- 1983: Happy
- 1983: Parade of Stars
- 1985: Hostage Flight
- 1985: Day to Day Affairs
Video's
[wysig | wysig bron]- 1993: Hey Folks, It's Intermission Time