Gaan na inhoud

Jeff Gordon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jeff Gordon

Jeffery Michael Gordon (gebore 4 Augustus 1971 in Vallejo, Kalifornië, Verenigde State) is 'n voormalige NASCAR-motorrenjaer. Hy het vier keer as kampioen van die NASCAR-wedrenreeks uit die stryd getree (in 1995, 1997, 1998 en 2001). Hy is ook 'n driemalige kampioen van die Daytona 500. Hy het vir die Hendrick Motorsports-span gejaag in 'n Chevrolet Impala met nommer # 24 daarop.

Gordon is tans die ondervoorsitter van Hendrick Motorsports.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy