Jeff Stryker
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jeff Stryker | |
Geboortenaam | Charles Casper Peyton |
---|---|
Geboorte | 21 Augustus 1962 Carmi, IL (VSA) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jeff Stryker (gebore Charles Casper Peyton op 21 Augustus, 1962 in Carmi, Illinois, VSA) is 'n Amerkiaanse pornografiese filmster wat speel in gay, heteroseksuele en biseksuele volwasse rolprente. Hy woon in Kalifornië.
Rolprentloopbaan en persoonlike lewe
[wysig | wysig bron]Stryker het roem in die pronografiebedryf verwerf vir sy tipies Amerikaanse aantreklikheid, sy geneigdheid tot die gebruik van vuil taal en sy reusagtige, dik penis, wat na bewering 10 duim (sowat 25 cm) lank is.
Hy is primêr bekend om sy vertonings in gay rolprente, hoewel hy 'n paar jaar lank hard teen die gay etiket baklei het en self beweer het hy is nie eers biseksueel nie, nie eers in sy privaat lewe nie. Later het hy erken hy is biseksueel en sy seksualiteit as "universeel" beskryf.
Stryker se halfbroer, "Rick Stryker", het in 'n stadium ook gay volwasse rolprente gemaak, maar ondanks sy gewildheid na 'n ruk weer die bedryf verlaat.
Stryker het 'n seun, Joseph Peyton, wat hy alleen grootgemaak het (ná 'n uitgerekte hofstryd om toesig) vandat die seun een jaar oud was.
Videografie
[wysig | wysig bron]Gay
[wysig | wysig bron]
|
|
Ander
[wysig | wysig bron]- Can I Be Your Bratwurst, please (nie porno) deur Rosa von Praunheim 1999
- How to Enlarge Your Penis 1993
- Jeff Stryker’s Favorite Sexual Positions 1992
- Stryker’s Best Powerful Sex (heteroseksueel) 1992
- After Death AKA Zombie 4: After Death (nie porn) 1988
- The Heiress (heteroseksueel)
- Jamie Loves Jeff 1987 (heteroseksueel) met Jamie Summers, Megan Lee, Nikki Nights, Tom Byron, Erica Boyer
- Jeff Stryker: A Romance Video for Women (heteroseksueel) 1987
- The Switch Is On (biseksueel) 1987