Gaan na inhoud

Kategorie:Sterrekunde

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Sterrekunde

Sterrekunde (ook genoem "astronomie") is die wetenskaplike studie van hemelliggame (soos sterre, planete, komete en sterrestelsels) en ander verskynsels buite die Aarde se atmosfeer. Dit konsentreer op die evolusie, fisika, chemie, weerkunde en beweging van hemelliggame, asook die vorming en ontwikkeling van die heelal.

Hierdie kategorie bevat al die artikels op Wikipedia wat verwant is aan sterrekunde: reg onder vind u die subkategorieë met verwante artikels en onderaan artikels wat nie tot enige subkategorie behoort nie.

Spogartikels in hierdie afdeling

Subkategorieë

Hierdie kategorie bevat die volgende 15 subkategorië, uit 'n totaal van 15.

A

H

K

R

S

T

pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy