Gaan na inhoud

Kategorie:Verenigde State van Amerika

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die Verenigde State van Amerika (ook verwys na as slegs Amerika) is 'n land in die westelike halfrond wat uit vyftig deelstate en talle gebiede bestaan. 48 van sy deelstate lê in Sentraal-Noord-Amerika tussen die Stille en die Atlantiese Oseaan en word in die noorde deur Kanada en in die suide deur Meksiko begrens, die deelstaat Alaska lê in die noordweste van die Noord-Amerikaanse vasteland en grens in die ooste aan Kanada, en die deelstaat Hawaii is 'n eilandgroep in die middel van die Stille Oseaan. Die land beslaan altesaam veertig persent van die Noord-Amerikaanse vasteland.

Hierdie kategorie bevat al die artikels in Wikipedia wat betrekking tot die Verenigde State van Amerika het.

Hoofartikel: Verenigde State
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy