Klas GF Garratt-stoomlokomotief
Voorkoms
Klas GF Garratt Nr. 2427, Mason’s Mill, 6 Julie 1962 | |
Tipe en oorsprong | |
---|---|
Kragtipe | Stoom |
Ontwerper | Suid-Afrikaanse Spoorweë |
Vervaardiger | Hannoversche Maschinenbau AG (Hanomag) Henschel & Son Maffei |
Serienommer | Hanomag: 10512-10548 Henschel: 21053-21070 Maffei: 5748-5757[1][2] |
Model | Klas GF[3] |
Klas | Klas GF |
Vervaardig | 1927-1928 |
Aantal gebou | 65 |
Bouspesifikasies | |
Konfigurasie | 4-6-2+2-6-4 "Double Pacific" Garratt |
Spoorbreedte | Kaapspoor (1 067 mm) |
Voorwielomtrek | 762 mm (30 dm) |
Dryfwielomtrek | 1 370 mm (54 dm) |
Wielbasis | Totaal: 21.260 m (69 vt 9 dm) Enjin: 2.896 m (9 vt 6 dm) gekoppel |
Lengte | 23.495 m |
Hoogte | 3.912 m |
Raamwerk | Staafraam, 10.109 m tussen draaispille |
Asbelasting | 14.2 t op 6de drywer |
Massa op dryfwiele | 84 - 85 t |
Lokomotiefmassa | 110.5 t |
Aandrywing | |
Brandstof | Steenkool |
Brandstofkapasiteit | 10.2 t |
Waterkapasiteit | 14 000 ℓ (3 000 gal) voor 4 500 ℓ (1 000 gal) agter |
Stoomketel | 1.899 m binnediameter |
Stoomketeldruk | 1 280 kPa |
Vuurroosteroppervlak | 4.088 m2 |
234 buise van 50.8 mm 36 buise van 140 mm | |
2.137 m2 | |
– Buise en pype | 189.801 m2 |
– Vuurkas | 16.351 m2 |
208.289 m2 | |
Oorverhitteroppervlak | 43.943 m2 |
Silinders | Vier |
Silindergrootte | 406 mm (16 dm) boor 660 mm (26 dm) slag |
Klepwerk | Walschaerts |
Werkverrigting | |
Trekkrag | 152.1 kN teen 75% keteldruk |
Diensgeskiedenis | |
Gebruiker | Suid-Afrikaanse Spoorweë |
Aantal in klas | 65 |
Vlootnommer(s) | 2370-2434 |
Afleweringsdatum | 1927-1928 |
Eerste tog | 1927 |
Onttrekkingsdatum | 1979 |
Die Klas GF Garratt-stoomlokomotief is 'n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë gebruik is vir beide goedere en passasierdienste met 'n uitleg van 4-6-2+4-6-2. Die spesifikasie vir die klas was opgestel deur kol. F.R. Collins. Die eerste bestelling van 37 lokomotiewe was in 1927 afgelewer deur die Duitse maatskappy Hanomag, gevolg deur 'n verdere 18 in 1928. Die maatskappy Maffei het 'n verdere 10 afgelewer later in 1928. Die lokomotiewe is toegerus met Walschaerts-klepratwerk en gebruik superverhitte stoom. Die lokomotiewe het diens gedoen in KwaZulu-Natal, die ou Transvaal, Vrystaat en die Oos-Kaap. Hulle is in 1979 uit diens gestel.
Galery
[wysig | wysig bron]-
Werkprentjie van Hannoversche Maschinenbau AG se No. 2370, die eerste van die Klas GF, omstreeks 1927
-
No. 2401 by die Outeniqua Transport Museum, George, 15 April 2013
-
Klas GF no. 2401, hier "Cathy" genoem, in Grahamstaddepot, omstreeks 1991
-
No. 2401 met 'n Klas GMAM op die Union Limited, Buffeljagsrivier, omstreeks 2001
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Klas GF Garratt-stoomlokomotief.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Holland, D.F. (1972). Steam Locomotives of the South African Railways, Volume 2: 1910-1955 (1st ed.). Newton Abbott, Devon: David & Charles. pp. 103–105. ISBN 978-0-7153-5427-8.
- ↑ Hamilton, Gavin N., The Garratt Locomotive - Garratt Locomotives produced by Beyer, Peacock and Company. URL besoek op 10 November 2012
- ↑ Paxton, Leith & Bourne, David: Locomotives of the South African Railways. Struik. Kaapstad. ISBN 0 86977 211 2
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |