Gaan na inhoud

Landmerk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die term landmerk word tans gebruik om na maklik herkenbare monumente, geboue of ander strukture te verwys. Landmerke is normaalweg 'n toeriste-attraksie, siende dat hulle gewoonlik noemenswaardige fisiese kenmerke het of van geskiedkundige belang is. Sommige landmerke is natuurlik, soos watervalle of berge, terwyl ander mensgemaak is.

Die term "landmerk" kan ook gebruik word om te verwys na 'n baken wat gebruik word tydens navigasie.

Bekende landmerke in die wêreld sluit die volgende in:

pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy