Leesteken
Voorkoms
Punktuasie is die gebruik van leestekens in teks. Leestekens maak dit makliker om 'n bepaalde teks te lees, en is soms noodsaaklik vir die korrekte interpretasie van die teks. Algemene leestekens sluit in: die punt, komma, koppelteken, deelteken, ens. Leestekens is noodsaaklik vir goeie begrip van 'n teks. Te veel leestekens in 'n teks kan egter net so steurend wees soos die weglating van noodsaaklike leestekens.
Hier volg 'n lys van die leestekens:
- Aandagstreep
- Aanhalingstekens
- Asterisk
- Dubbelpunt
- Ellipsteken
- Hakies
- Komma
- Kommapunt
- Punt
- Vorentoeskuinsstreep (per)
- Agtertoeskuinsstreep (par)
- Uitroepteken
- Vraagteken
Leestekens teenoor skryftekens
[wysig | wysig bron]Leestekens verhoog die leesbaarheid van tekste. Hierteenoor lei skryftekens tot die korrekte spelling van woorde.
Hier volg 'n lys van die skryftekens:
Kyk ook
[wysig | wysig bron]- Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT)
- Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT)
- Wikipedia:Riglyne vir voorbladartikels
- Afrikaanse Woordelys en Spelreëls
- Grondbeginsels van die Afrikaanse spelling
- Wikipedia:Algemene spelfoute
- Speltoetser
- Spelling
- Woordeboek
- Hoofletter
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir leesteken.
Bronne
[wysig | wysig bron]Afrikaanse woordelys en spelreëls, 2017. Kaapstad: Pharos