Münster
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Noordryn-Wesfale |
Koördinate | 51°58′N 7°38′O / 51.967°N 7.633°O |
Stigting | 793 |
Stadstatus | 1170 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 303 vk km |
Hoogte bo seevlak | 60 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2011) | 291 754[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 963/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Markus Lewe (CDU) |
Amptelike Webwerf | muenster.de |
Münster (Nederduits: Mönster, Latyns: Monasterium) is 'n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 310 039 op 31 Desember 2015 en 'n oppervlakte van 303 km². Die stad staan veral bekend vir die twee vredesverdrae, wat hier in 1648 ná die einde van die Tagtigjarige (tussen die Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande en Spanje) en die Dertigjarige Oorlog (op 24 Oktober 1648 tussen die Heilige Romeinse Ryk en Frankryk) gesluit is.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Information und Technik Nordrhein-Westfalen". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 September 2011. Besoek op 23 Oktober 2012.