Gaan na inhoud

Midrand

Koördinate: 25°59′57″S 28°7′53″O / 25.99917°S 28.13139°O / -25.99917; 28.13139
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Midrand
Die Grand Central Watertoring troon oor Midrand uit.
Die Grand Central Watertoring troon oor Midrand uit.
Midrand is in Gauteng
Midrand
Midrand
 Midrand se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°59′57″S 28°7′53″O / 25.99917°S 28.13139°O / -25.99917; 28.13139
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Johannesburg
Stigting1981
Oppervlak
 • Totaal152,87 km2 (59,02 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal87 387
 • Digtheid572/km2 (1 480/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense24.2%
 • Indiërs/Asiërs17.0%
 • Bruin mense3.3%
 • Swart mense54.5%
 • Ander1.0%
Taal (2011)
 • Engels 50.1%
 • Zoeloe 10.2%
 • Afrikaans 6.9%
 • Xhosa 5.4%
 • Ander 27.4%
Poskode (strate)
1682
Skakelkode011
Webwerfwww.midrand.gov.za

Midrand is 'n dorp wat ontwikkel het rondom Halfweghuis in Gauteng, Suid-Afrika. Halfweghuis is 'n dorpie wat veronderstel was om halfpad tussen Johannesburg en Pretoria te wees. Die dorp is weerskante van die N1 nasionale pad ontwikkel en die naam is afgelei van sy sentrale ligging in die Witwatersrand.

Die dorp staan bekend as setel van die Pan-Afrikaparlement van die Afrika-unie.

Infrastruktuur

[wysig | wysig bron]

Daar is 'n Gautreinstasie, met die Grand Central-lughawe en die bekende Kyalami-renbaan wat in die dorp geleë is. Die renbaan is in 1961 gebou op die plaas met dieselfde naam Kya lami. Dit is 'n Zoeloe-frase wat "my huis" beteken.

Beelde

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Midrand". Sensus 2011.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy