Gaan na inhoud

Monster (wetenskap)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Monster van die mineraal Kimberliet uit Ontario, Kanada

'n Monster in die wetenskappe word oor die algemeen gesien as 'n hoeveelheid van iets wat verteenwoordigend is van 'n groter hoeveelheid van daardie iets. Dit kan diskrete telbare voorwerpe wees of 'n materiaal. 'n Monster word tipies geneem vir die doeleinde van toetsing, analise, ondersoek, demonstrasie of proewe. Monsterneming kan soms aaneenlopend geskied.

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Artikel deur Siebtechnik wat die belangrikheid van korrekte monsternemingstegnieke beskryf[dooie skakel]

pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy